Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music News»Glimlag Fees sprei sy vlerke na die Jakarandastad

    Glimlag Fees sprei sy vlerke na die Jakarandastad

    Henno KrugerBy Henno Kruger2 Mins Read Music News 64 ViewsMarch 28, 2024
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Na die reuse sukses wat die immergewilde Glimlag Fees – wat in Benoni plaasvind – die afgelope twee jaar gewys het, was dit ’n groot droom om dié fees – en die kwaliteit waarmee feesgangers én kunstenaars bederf word – vlerke te gee.

    NetfloristOfferforge

    Dié droom is bewaarheid en vanjaar is dan dus die eerste keer wat dié fees ook in Pretoria aangebied gaan word – op Saterdag, 1 Junie by die Voortrekkermonument.

    Glimlag Fees - Pretoria

    Die hardeware-kleinhandelaar groep, Power Build, is hoofborg van die Glimlag Fees in Pretoria en glo dat hulle só ook hul bydrae tot die Afrikaanse industrie kan lewer.

    “Ons is baie opgewonde om hande te kon neem met die Glimlag Fees-span en dit na Pretoria te bring,” het Armand Feldtmann, besturende direkteur van Power Build, gesê.

    Volgens hom is dit ook hoe Power Build hul dank aan die Pretoria-gemeenskap bewys vir hul ondersteuning.

    Vir Danie van Deventer, eienaar van die Glimlag Fees en Elite Tents, is dit ’n droom wat waar word om ’n tweede Glimlag Fees aan te bied. “Ons het ’n standaard vir feesgangers in Benoni geskep en wil nou Pretorianers bederf met dieselfde ondervinding as wat in Benoni ervaar word,” het hy gesê.

    “Daar is baie musiek-aanbiedinge in die Pretoria-omgewing, maar wat die Glimlag Fees laat uitstaan is die ervaring wat gegee word en dat daar aan elke klein detail gedink word,” het Wian Smith-Venter, stigter en uitvoerende hoof van The Marketing Zoo, gesê.

    Meer inligting oor Glimlag Fees

    Kunstenaars soos Karen Zoid, Francois van Coke, Martin Bester, Eloff, West, Kurt Darren, Chris Steyn, Tasché en Pieter Koen is reg om feesgangers te bederf.

    Met Familiedag om die draai is daar boonop ’n groot verassing: Juis omdat die Glimlag Fees die hele familie wil laat saamkuier, kan jy vanaf Vrydag, 29 Maart 2024 om 00:00 tot en met Maandag, 1 April 2024 23:55 tot R500 spaar!

    Express VPN

    Koop vier algemene toegangskaartjies en kry twee algemene toegangskaartjies ABSOLUUT GRATIS. Maak gebruik van dié aanbod en spaar bykans R500! Dis reg, 6 kaartjies in totaal en betaal vir slegs 4. Moenie uitmis nie! Bespreek HIER!

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Jack Parow kry sy eie fees in Nederland
    • Liefde by die Dam 2025 Was Een vir die Boeke
    • Fokofpolisiekar: 21 Not Done – Als Wat Jy Moet Weet
    • Die Heuwels Fantasties reik “Plekkie in die Son” video uit

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Festivals Glimlag Fees Pretoria South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleSum 41 at Oppikoppi 2011 (Photo Of The Week)
    Next Article Rowan Zerf vang die vakansiegees met “Net Hier Om Te Tan”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read6 Views
    Van Pletzen en Sossi
    March 26, 2026

    Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    3 Mins Read17 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Majozi
    April 8, 2026

    Majozi Releases New EP: “Flannel Music”

    3 Mins Read13 Views
    Pops Mohamed
    April 8, 2026

    Posthumous Pops Mohamed Album Released

    4 Mins Read14 Views
    Webtickets
    April 6, 2026

    Webtickets Plugs South African Live Shows Into Spotify Discovery

    4 Mins Read22 Views
    Goeters Om Te Doen
    Sunset Music Series 2026

    Sunset Music Series 2026: All The Details

    Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

    Liefde By Die Dam

    Liefde by die Dam: Maak gereed vir`n ENORME partytjie!

    J. Cole South African Tour 2026

    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026

    ULTRA South Africa 2025 Crowd

    ULTRA South Africa 2026

    The Human League

    The Human League – May 2026 South African Tour

    Kunstenaar Profiele
    Francois Van Coke 2 Francois van Coke

    Francois van Coke

    Jack Atlantic

    Jack Atlantic

    Craig Lucas

    Craig Lucas

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    SAMA 30
    November 4, 2024

    SAMA 30 Winners: The Complete List

    3 Mins Read268 Views
    Pierre Greeff - Liefde By Die Dam 2025
    August 5, 2025

    Liefde by die Dam 2025 Was Een vir die Boeke

    2 Mins Read24 Views
    The Color Blew
    February 5, 2024

    An Interview With The Color Blew

    8 Mins Read83 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.