Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»ZoĆ© Reik Nuwe Enkel Sit Uit: “Crazy Meisie”

    ZoĆ© Reik Nuwe Enkel Sit Uit: “Crazy Meisie”

    Henno KrugerBy Henno Kruger4 Mins Read Music Videos 77 ViewsApril 14, 2023
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    ZoĆ© se debuut enkelsnit, “Crazy Meisie” is hier.Ā Marilyn Monroe is aangehaal met die woorde, “If you can’t handle me at my worst, you sure as hell don’t deserve me at my best.” Dit is ‘n boodskap wat dwarsdeur die nuweling se enkelsnit weerklink.

    NetfloristOfferforge

    Meer inligting oor ZoĆ© se “Crazy Meisie”

    “Crazy Meisie” is ‘n kontemporĆŖre snit wat pop- en rock-elemente saamsnoer. ZoĆ© het dit geskryf as ‘n kreet om jong dames te herinner dat hulle genoeg is.Ā ZoĆ© het op ‘n plaas net buite Tzaneen grootgeword en het van kleins af ‘n liefde vir musiek gehad.

    Zoe - Crazy Meisie

    “My ma hulle vertel altyd dat ek al gesing het voordat ek kon praat, en ek het altyd my eie liedjies opgemaak. My sussie het my betrokke gemaak by kultuur, en danksy haar sing en dans ek my hele lewe lank al,”Ā vertel sy.

    Behalwe vir hoƫrskool serenade en om hier en daar na bands te gaan luister in iemand se motorhuis, was daar nie veel geleenthede om haar passie vir musiek uit te leef nie. ZoƩ het begin kuns gee by Hoƫrskool Ben Voster terwyl sy vir haar onderwysgraad studeer het.

    “Ek het vir die Kontrak ingeskryf, maar ek het dit net tot by die top 10 gemaak en aanvaar dat dit ‘n teken was.” vertel ZoĆ©.

    Sy het weer haar pos ingeneem by die skool, maar ‘n vreemde samevoeging van gebeure sou sorg vir ‘n teken dat ‘n loopbaan in musiek wel vir haar bedoel is.

    Sy het as ‘n grap die woorde van ‘n Rainbow Kitten Surprise liedjie in Afrikaans oorgeskryf. Sy en ‘n vriendin het dit opgeneem en dit aan haar kuns-onderwyser gestuur om haar opinie te kry. Haar kuns-juffrou het dit vir haar skoondogter gestuur, wat by ‘n TV-produksie-maatskappy werk wat kantore deel met ‘n platemaatskappy. Toe gebeur die onverwagte.

    “Ek was besig om klas te gee en toe lui my foon. Ek het nie die nommer herken nie, maar besluit om te antwoord. Die volgende oomblik het iemand my genooi om die eienaars van CoolerBox Records te ontmoet.”Ā vertel sy

    ZoĆ© het versigtig opgewonde Johannesburg toe gery om ‘n oudisie by die platemaatskappy af te lĆŖ.

    NetfloristOfferforge

    “Ek het vir hulle die cover-liedjie gesing, en hulle het my huis toe gestuur met huiswerk. Ek het huis toe gegaan en myself uitgedaag om drie liedjies te skryf, en ‘n maand later het ek my tweede oudisie afgelĆŖ.”Ā vertel sy.

    Zoé  se 2Oste verjaarsdag is gevier saam met haar ma Louisa en Tertius in die ateljee terwyl sy haar drie liedjies omgeneem het. ZoĆ© skryf al haar liedjies self en meen dat Crazy Meisie ‘n belangrike boodskap het.

    Sy lag en sĆŖ: ”As ‘n vrou passievol is, word sy maklik mal genoem, maar as ‘n man dieselfde optree, wel dis nie eers iets waaroor ek wil praat nie.”

    Sy vertel ook dat sy jaloers, impulsief en foutief kan wees, maar dat mense haar moet aanvaar vir wie sy is. Die liedjie sluit af met die lirieke: ”Daar’s iemand anders wat al beter pas in jou plek en dit is ek.”

    Zoé hoop dat hierdie boodskap jong meisies sal aanspreek. Sy sê ook dat die enigste persoon se goedkeuring wat jy nodig het, jou eie is.

    Die musiekvideo van Crazy Meisie is nou beskikbaar en dit was een van ZoƩ se hoogtepunte.

    Sy sĆŖ: ”Dit was ongelooflike harde werk, maar in dieselfde asem was dit so vinnig verby. Ek voel so bevoorreg, want hierdie tipe ding gebeur nie met mense nie.”

    Kyk die video hier onder:

    ZoĆ© is reeds besig met nuwe musiek en haar band oefen vir haar eerste vertonings. Sy sĆŖ dat sy uitsien na die volgende hoofstuk en dat sy geseĆ«nd voel om saam met mense te werk wat haar kreatiwiteit uitlaat, haar deel laat wees van besluite, en haar laat eksperimenteer sonder om in ‘n boksie gedruk te word nie.

    ”Vrouens is kompleks, ons wil nie een ding wees nie, ons wil alles wees,” sĆŖ sy.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie opĀ SA Music Zone.

    Related Content:

    • ZoĆ© reik nuwe enkelsnit uit: “Lief hĆŖ”
    • ZoĆ© Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Insecure Meisies”
    • ZoĆ© ry die “Golwe” van Selfontdekking in Nuwe Enkelsnit
    • Dodo Nyoka sluit 2024 af met ā€˜Meisie’

    To stay in the loop with all things SA Music, Subscribe to our newsletter.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify.

    Other News

    Loading posts...
    Afrikaans Crazy Meisie Rock South Africa Tzaneen Zoe
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleEllie Goulding Releases New Album: “Higher Than Heaven”
    Next Article Matthew Mole Releases New Single: “Good Things”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    Leigh Avenue
    Afrikaanse Artikels
    Jaakie
    October 11, 2025

    ‘n Onderhoud met Jaakie

    5 Mins Read7 Views
    Christiaan Baartman
    September 20, 2025

    Christiaan Baartman Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Somernagte”

    2 Mins Read12 Views
    Hendre Baard
    September 18, 2025

    HendrĆ© Baard Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “8 Jaar”

    3 Mins Read15 Views
    Kategoriƫe
    Ander Artikels
    Locnville
    October 13, 2025

    Locnville Return With New Single: “Show Me Love”

    3 Mins Read11 Views
    Keanan Eksteen
    October 13, 2025

    Keanan Eksteen Ignites with New Single: “Risk It All”

    2 Mins Read21 Views
    David Derman
    October 10, 2025

    David Derman Releases New Single: “I Know You”

    3 Mins Read17 Views
    Goeters Om Te Doen
    Kirtstenbosch - Mango Groove

    Mango Groove & The Billy Joel Experience: 31 December 2025

    Spoegwolf en Kurt Darren Featured

    Spoegwolf & Kurt Darren in JHB – 26 Oktober 2025

    Neon Dreams

    Neon Dreams: Sunshine Tour 2

    Prime Circle 25 Years Featured

    25 Years of Prime Circle – 6 December 2025

    RAMFest Halloween Edition Featured

    RAMFest Halloween Edition 2025

    ParkLive Festival 2025

    ParkLive Festival: 18 October 2025

    Kunstenaar Profiele
    Jack Parow Dans Dans Dans

    Jack Parow

    We Kill Cowboys

    We Kill Cowboys

    Sheron

    Sheron

    Leigh Avenue
    "Featured" Artikels
    Grammy Awards
    February 3, 2025

    The 67th Grammy Awards: A Complete List of Winners

    9 Mins Read66 Views
    The Black Cat Bones
    May 2, 2025

    The Black Cat Bones Return With “Something That You Said”

    3 Mins Read42 Views
    Onlogies and TomyV
    January 24, 2024

    An Interview With Onlogies and TomyV

    11 Mins Read60 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Heidi Kriel on Miss Heidi Band Releases Debut Single: “Cry Out”
    • Gershwin Koen II on Onblusbaar Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Die Paradoks”
    • Gershwin Koen II on Lucia Poggenpoel glo in tweede kanse met “As jy val”
    • David Devo Oosthuizen on An Interview With Celeste Swift
    • David Devo Oosthuizen on The Color Blew Release New Single: “Lily”
    • David Devo Oosthuizen on Cindy-Louise Releases New Single: “Attention”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Stay in the loop with all things SA Music!

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2025 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.