Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»ZoĆ© ry die “Golwe” van Selfontdekking in Nuwe Enkelsnit

    ZoĆ© ry die “Golwe” van Selfontdekking in Nuwe Enkelsnit

    Henno KrugerBy Henno Kruger4 Mins Read Music Videos 50 ViewsApril 26, 2025
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Met haar splinternuwe enkelsnit “Golwe” neem ZoĆ© haar luisteraars op ā€˜n eerlike en persoonlike reis van selfontdekking en verandering. “Golwe” simboliseer vryheid, ā€˜n nuwe begin en die uitdagings wat gepaard gaan met groot lewensveranderinge.

    NetfloristOfferforge

    “Golwe” is nie net ā€˜n afskeid van haar tuisdorp, Tzaneen, om ā€˜n musiekloopbaan in die stad na te jaag nie – dit is ook haar reis om haar eie pad as kunstenaar en jong volwassene in ā€˜n onbekende wĆŖreld te vind.

    Zoe - Golwe

    ZoĆ© se vorige werke – “LiefhĆŖ”, “Crazy Meisie” en “Klein Dorpie Mentaliteit” (saam met Zaan Sonnekus) – het ā€˜n trilogie gevorm oor hartseer en die letsels wat liefde soms nalaat. Maar met “Golwe” los sy nie net haar tuisdorp agter nie; sy los ook daardie seer agter en tree sy ā€˜n nuwe fase van selfontdekking binne.

    ā€œHierdie liedjie gaan oor meer as net ā€˜n fisiese verhuising,ā€ verduidelik ZoĆ©. ā€œDit is ā€˜n sielkundige verskuiwing – ek los die ou ek, die seer en die verlede agter en stap met oop arms die onbekende binne.ā€

    “Golwe” is eerlik en diep persoonlik. “Golwe” verwoord die mengsel van opwinding en onsekerheid wat gepaard gaan met die besluit om ā€˜n bekende lewe agter te laat en ā€˜n nuwe hoofstuk te begin.

    “Die liedjie gaan oor die ervaring van wegtrek van die huis af, na ‘n nuwe plek waar jy net jouself kan wees. Dit gaan oor die nuwe ervarings wat mens opdoen as jy vir die eerste keer op jou eie moet bly.ā€

    Vir ZoƩ was hierdie verandering uitdagend en bevrydend

    ā€œEk het alles wat ek my hele lewe lank geken het gelos om stad toe te trek en my drome na te jaag. Dit is skrikwekkend, maar terselfdertyd ook ā€˜n ongelooflik verrykende ervaring.ā€ sĆŖ sy. Hierdie gevoel van sprong en verkenning kom sterk na vore in die reĆ«l: “My sak is klaar gepak, reis met hoĆ« hoop en sonbrille aan.”

    In die liriek “Verken my guitar, ontdek die dinge wat ā€˜n pen kan doen,” reflekteer ZoĆ© op hoe musiek en skryf haar help om haarself beter te verstaan. ā€œHierdie liedjie het my die vrymoedigheid gegee om oor nuwe onderwerpe te skryf. Skryf is ā€˜n vorm van terapie vir my, en ek doen dit amper elke dag om my emosies te verwerk.ā€

    ZoĆ© gebruik ā€˜n treffende vergelyking in die reĆ«l: “Het geleer, die lewe ontvou soos ā€˜n kunswerk.” Sy verduidelik: ā€œWanneer jy te naby aan ā€˜n skildery staan, kan jy op die klein, onvolmaakte detail vaskyk. Maar as jy ā€˜n paar tree terugstaan, sien jy die groter prentjie en verstaan hoekom sekere merkies en vlekke daar moet wees.ā€

    NetfloristOfferforge

    Die beeld van ā€˜n sikloon in die reĆ«l “So spoel my skoon, eks in die middel van ā€˜n sikloon” is vir haar ā€˜n metafoor vir die uitdagings wat sy moes trotseer. ā€œEk moes my instink volg om uit daardie sikloon te kom. Soms moet jy nie luister na wat ander sĆŖ nie, maar net doen wat jy weet reg is vir jouself.ā€

    Van kleintyd af het ZoĆ© geweet dat musiek haar passie is. “Ek het ā€˜n doel gekry,” sing sy in “Golwe”, en sy verduidelik dat sy uiteindelik seker is oor haar pad. ā€œEk moes eers myself verloor in loopbane wat my nie vervul het nie, om te besef dat sang en musiek regtig my roeping is.ā€

    Met “Golwe” hoop ZoĆ© om ander te inspireer wat hul eie reis van selfontdekking aanpak. ā€œEk preek altyd dat mens groot moet droom en hard moet werk. Ek hoop hierdie liedjie help ander om die reis te waardeer en te onthou dat daar lig aan die einde van elke tonnel is.ā€

    Met “Golwe” begin ZoĆ© nie net op ā€˜n skoon bladsy nie – sy skryf ā€˜n hele nuwe hoofstuk.

    Kyk die Musiekvideo vir “Golwe” hier onder:

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • ZoĆ© reik nuwe enkelsnit uit: “Lief hĆŖ”
    • ZoĆ© Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Insecure Meisies”
    • ZoĆ© Reik Nuwe Enkel Sit Uit: “Crazy Meisie”
    • Van Coke reik “Begin Van Die Einde” Enkelsnit & Video Uit

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Other News

    Loading posts...
    Afrikaans Golwe South Africa Zoe
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleVan Pletzen reik nuwe album uit: “Om lig te maak”
    Next Article Tarian Releases New Single: “Where Do You Feel It?”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Neville D
    April 10, 2026

    Neville D Reik ā€œJy Gaan Nog Altyd Wenā€ Uit

    2 Mins Read11 Views
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met ā€œEk En Jyā€

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read7 Views
    Kategoriƫe
    Ander Artikels
    GAZ
    April 17, 2026

    GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”

    4 Mins Read31 Views
    Kitty Amor
    April 15, 2026

    Kitty Amor Promises Deeply Rooted Audio Journey at ULTRA

    4 Mins Read17 Views
    Teddy Swims
    April 14, 2026

    Teddy Swims Releases New Single: “Mr. Know It All”

    3 Mins Read12 Views
    Goeters Om Te Doen
    Boyz II Men South African Tour - May 2026

    Boyz II Men Live in South Africa: May 2026

    Sunset Music Series 2026

    Sunset Music Series 2026: All The Details

    Capital Craft Beer Festival 2026 Featured Capital Craft Beer Festival 2026

    Capital Craft Beer Festival 2026

    Galpalooza 2026

    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA

    Kirk Whalum - Gauteng Soul and Jazz Concert

    Gauteng Soul and Jazz Concert: 13 June 2026

    Journey To Jazz Festival

    Journey to Jazz Festival: 30 April – 3 May 2026

    Kunstenaar Profiele
    Rubber Duc

    Rubber Duc

    Jack Atlantic

    Jack Atlantic

    Ruff Majik

    Ruff Majik

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    The Black Cat Bones
    May 2, 2025

    The Black Cat Bones Return With “Something That You Said”

    3 Mins Read53 Views
    Stephen Gawking with Aewon Wolf and Nathan Blur
    March 5, 2024

    An Interview With Stephen Gawking, Aewon Wolf & Nathan Blur

    11 Mins Read104 Views
    SAMA31
    December 15, 2025

    SAMA31 Winners: The Complete List

    5 Mins Read98 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.