Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»ZoĆ© Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Insecure Meisies”

    ZoĆ© Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Insecure Meisies”

    Henno KrugerBy Henno Kruger3 Mins Read Music Videos 27 ViewsSeptember 3, 2025
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    ZoĆ© se nuwe enkelsnit, “Insecure Meisies”, gee ’n stem aan die dinge waaroor baie jongmense stilbly — boeliegedrag, selfbeeldkwessies en die druk om in te pas.

    NetfloristOfferforge

    “Insecure Meisies” het haar aanlyn bekend gemaak, met meer as 268 000 kyke op TikTok en duisende gebruikers wat hul eie stories met die oorspronklike klank deel. Die liedjie het intussen ’n beweging geword.

    Zoe - Insecure Meisies

    Vir ZoĆ© voel dit soos haar “eerste smaakie van sukses”, maar die ware impak lĆŖ nie in sosiale media-statistieke nie — dit lĆŖ in die rou eerlikheid van haar lirieke en die moed om pynlike waarhede te verwoord.

    ’n Lied wat onverwags ontplof het

    Die sukses van “Insecure Meisies” is iets wat ZoĆ© nooit kon voorspel of beplan het nie. Sy plaas liedjies dieselfde dag wat sy dit skryf op TikTok om mense se reaksies te toets — en “Insecure Meisies” het dadelik ontplof.

    ā€œDuidelik is hierdie nie een wat net ek gaan hoor nie!ā€ vertel sy met verbasing.

    ZoĆ© se inspirasie vir die lied kom uit haar eie pynlike ervarings met boeliegedrag in haar kinderjare — van kommentaar oor haar gewig tot haar sproete en ore. ā€œEk kan nie bullies verdra nie,ā€ sĆŖ sy reguit. ā€œAs mense tyd en energie uit hul dag wil vat om ander af te breek, sĆŖ dit meer van hĆŗlle karakter as van joune.ā€

    Hierdie ervaring het haar gevorm as kunstenaar Ʃn as iemand wat vasbeslote is om ander se selfwaarde te beskerm.

    ’n Boodskap van selfwaarde

    Die kernboodskap van “Insecure Meisies” is duidelik: jou waarde word nie bepaal deur wat ander van jou dink nie. Met lirieke soos ā€œInsecure meisies wil jou sleg laat voel,ā€ herinner ZoĆ© luisteraars daaraan dat jaloesie en onsekerheid dikwels die wortel van afknouery is.

    Sy vertel hoe haar ma haar geleer het om daardie gedrag vir wat dit regtig is te sien — ’n weerspieĆ«ling van die ander persoon se eie stryd, nie van jou waarde nie.

    NetfloristOfferforge

    Maar vir ZoĆ© is dit nog net die begin. Sy het ’n groter droom: om “Insecure Meisies” die beginpunt van ’n anti-boelieveldtog te maak. Sy wil met jong meisies en seuns gesels oor selfbeeld, boeliegedrag en die druk om in te pas — temas wat nie verdwyn wanneer jy ouer word nie.

    Kyk die musiekvideo vir “Inscure Meisies” hier onder:

    Jy kan die liedjie op Spotify en alle ander musiekstromingsplatvorms stroom.

    ZoĆ© maak musiek met ’n missie

    Deur haar musiek gee ZoĆ© woorde aan emosies waarmee talle jongmense sukkel. ā€œDit voel fantasties en vreesaanjaend tersefdetyd,ā€ erken sy. Sy onthou hoe musiek haar deur moeilike tye gedra het — en nou wil sy dieselfde vir ander doen.

    ā€œEk is niks sonder die mense wat my ondersteun nie,ā€ sĆŖ sy dankbaar. ā€œJulle maak hierdie klein dorpie-meisie se drome waar.ā€

    Haar raad aan jongmense is eenvoudig: ā€œHou op om jouself te probeer verduidelik aan mense wat nie wil verstaan nie. Dis beter om geen vriende te hĆŖ as om vriende te hĆŖ wat jy nie kan vertrou nie.ā€

    Sy glo dat ware vriendskap jou ligter maak — nie swaarder nie. En as sy terugkyk na haar tienerjare, sĆŖ ZoĆ©: ā€œEk wens ek kon vir haar sĆŖ hoe cool en talentvol sy is.ā€

    In ’n wĆŖreld vol filters en sosiale druk, staan “Insecure Meisies” uit as ’n eerlike en opregte stem — en wys dat daar krag in kwesbaarheid is.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie opĀ SA Music Zone.

    Related Content:

    • ZoĆ© reik nuwe enkelsnit uit: “Lief hĆŖ”
    • ZoĆ© Reik Nuwe Enkel Sit Uit: “Crazy Meisie”
    • ZoĆ© ry die “Golwe” van Selfontdekking in Nuwe Enkelsnit
    • Angie oeh reik “Mooiste Meisies” musiekvideo uit

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Insecure Meisies South Africa Zoe
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleDeon Groot Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “ReĆ«n”
    Next Article DJ KingMaster SA Releases New Single: “I Do Believe”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Neville D
    April 10, 2026

    Neville D Reik ā€œJy Gaan Nog Altyd Wenā€ Uit

    2 Mins Read11 Views
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met ā€œEk En Jyā€

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read7 Views
    Kategoriƫe
    Ander Artikels
    GAZ
    April 17, 2026

    GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”

    4 Mins Read31 Views
    Kitty Amor
    April 15, 2026

    Kitty Amor Promises Deeply Rooted Audio Journey at ULTRA

    4 Mins Read17 Views
    Teddy Swims
    April 14, 2026

    Teddy Swims Releases New Single: “Mr. Know It All”

    3 Mins Read12 Views
    Goeters Om Te Doen
    UB40 Feat Ali Campbell SA Tour

    UB40 Featuring Ali Campbell – June 2026 SA Tour

    J. Cole South African Tour 2026

    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026

    Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

    VANFOKKINGTASTIES Featured

    VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

    The Hangout F3st 3 - 25 April 2026 Featured

    The Hangout F3st 3: 25 April 2026

    Bryan Adams - South African Tour in 2026

    Bryan Adams April 2026 South African Tour

    Kunstenaar Profiele
    We Kill Cowboys

    We Kill Cowboys

    Cindy-Louise

    Cindy-Louise

    Majozi

    Majozi

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Grammy Awards
    February 3, 2025

    The 67th Grammy Awards: A Complete List of Winners

    9 Mins Read76 Views
    Michael Ferguson
    December 9, 2025

    An Interview with Michael Ferguson

    7 Mins Read62 Views
    Pierre Greeff - Liefde By Die Dam 2025
    August 5, 2025

    Liefde by die Dam 2025 Was Een vir die Boeke

    2 Mins Read25 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.