Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»Janco Dreyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Brand In My”

    Janco Dreyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Brand In My”

    Henno KrugerBy Henno Kruger3 Mins Read Music Videos 33 ViewsMay 13, 2025
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Met sy nuutste enkelsnit, “Brand In My”, bring Janco Dreyer energie wat luisteraars sal laat saamsing. Al is die lewe soms uitdagend, herinner die liedjie luisteraars daaraan dat ware liefde die kern van ondersteuning en lojaliteit bly.

    NetfloristOfferforge

    Janco se unieke stem en energieke pop- en rockstyl maak “Brand In My” ’n treffer vir luisteraars van alle ouderdomme.

    Janco Dreyer

    Die inspirasie agter hierdie liedjie het ontstaan vanuit Janco se vorige enkelsnit, “Ek Sal Dit Onthou”, wat ‘n verhaal vertel van liefdesteleurstelling. “Brand In My” is egter ‘n ode aan heelword en die hernuwing van vertroue in liefde.

    “Hierdie liedjie gaan oor heelword en dat ek steeds in liefde glo,” sê Janco. Hy glo dat daar ‘n spesiale iemand vir elke persoon is en hy hoop dat hierdie boodskap resoneer met luisteraars.

    ’n Rou en eerlike weergawe van Janco Dreyer se wêreld

    Volgens Janco is “Brand In My” ‘n kans wat hy vat op wie hy is, ‘n eerlike en rou uitbeelding van sy wêreld. Hy hoop dat hierdie energieke liedjie luisteraars sal raak en saam met hom sal sing.

    Die musiekvideo van “Brand In My” is by die pragtige Villa Avianto in Bloemfontein geskiet en fokus op Janco wat sy drome uitleef, saam met ‘n vroue-sanggroep op die verhoog. Gerduan Kemp se produksie het die visie tot lewe gebring met sy kreatiewe perspektief.

    Kyk die musiekvideo hier onder:

    Janco Dreyer het Groot drome vir die toekoms

    Janco Dreyer het groot planne vir die toekoms. Hy wil optree so veel as moontlik, lewendige vertonings ervaar, en om eendag ‘n stadion vol te maak is ‘n droom wat hy altyd sal koester.

    Hy hoop dat “Brand In My” die hoogtepunt van sy loopbaan sal wees en sy musiek op ‘n groter skaal sal kan deel.

    NetfloristOfferforge

    Wie is Janco Dreyer?

    Janco Dreyer is ‘n passievolle sanger en liedjieskrywer wat reeds van die ouderdom van 11 af die musiekwêreld betree het. Hy is 25 jaar oud en het ‘n diep liefde vir sing, wat ’n groot passie in sy lewe bly. Sy unieke stem en styl, geïnspireer deur legendes soos Nicolas Louw, Elvis Presley en Queen, maak hom ‘n kunstenaar wat voortdurend streef om die musiekbedryf te verander.

    Die afgelope paar jaar het vir Janco Dreyer baie uitdagings ingehou, insluitend die verlies van sy pa, wat ‘n blywende impak op hom gehad het, maar hy het steeds vasgehou aan sy drome en is tans besig om weer ‘n voet in die deur van die bedryf te kry.

    Met sy gunsteling aanhaling, “Music can change the world, because it can change people”, herinner Janco ons aan die krag van musiek, ‘n krag wat hy hoop om deur sy eie musiek te deel.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Moses Metro Man Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Dit Brand”
    • Francois Jacobs Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Spel Dit Uit”
    • “Recommended Playlist”: The Brand New Bittereinder Single
    • Justin Serrao releases new single: “Brand New Day”

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Brand In My Janco Dreyer South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleChris Steyn bring sy nuwe kuierliedjie al die pad bos toe!
    Next Article Giselle Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Cheers Op Die Lewe”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Neville D
    April 10, 2026

    Neville D Reik “Jy Gaan Nog Altyd Wen” Uit

    2 Mins Read11 Views
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read7 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    GAZ
    April 17, 2026

    GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”

    4 Mins Read30 Views
    Kitty Amor
    April 15, 2026

    Kitty Amor Promises Deeply Rooted Audio Journey at ULTRA

    4 Mins Read16 Views
    Teddy Swims
    April 14, 2026

    Teddy Swims Releases New Single: “Mr. Know It All”

    3 Mins Read10 Views
    Goeters Om Te Doen
    Capital Craft Beer Festival 2026 Featured Capital Craft Beer Festival 2026

    Capital Craft Beer Festival 2026

    J. Cole South African Tour 2026

    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026

    VANFOKKINGTASTIES Featured

    VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

    Kirk Whalum - Gauteng Soul and Jazz Concert

    Gauteng Soul and Jazz Concert: 13 June 2026

    Journey To Jazz Festival

    Journey to Jazz Festival: 30 April – 3 May 2026

    The Hangout F3st 3 - 25 April 2026 Featured

    The Hangout F3st 3: 25 April 2026

    Kunstenaar Profiele
    Francois Van Coke 2 Francois van Coke

    Francois van Coke

    Jack Atlantic

    Jack Atlantic

    Ruff Majik

    Ruff Majik

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Henry Ate - Karma-Ann Swanepoel
    March 28, 2024

    Henry Ate release first new single in 22 years

    7 Mins Read130 Views
    Michael Ferguson
    December 9, 2025

    An Interview with Michael Ferguson

    7 Mins Read61 Views
    Cindy-Louise Interview
    February 8, 2024

    An Interview With Cindy-Louise

    7 Mins Read62 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.