Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music News»Saarkie stel nuwe enkelsnit bekend: “River Blues”

    Saarkie stel nuwe enkelsnit bekend: “River Blues”

    Henno KrugerBy Henno Kruger2 Mins Read Music News 15 ViewsApril 27, 2021
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Die gewilde en talentvolle rock-groep, Saarkie, se nuwe treffer, “River Blues”, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings, “Suidwes-Afrika”, “Vir Altyd en Langpad”, wat vir weke op die trefferparades gepronk het.

    NetfloristOfferforge

    Meer inligting oor “River Blues”

    Mjön van Blommestein, lid van die groep, het hierdie liedjie geskryf oor die Oranje Rivier, wat n dubbel-betekenis het oor roei, maar ook die lewe. Die meisies het in Desember 2018 na ‘n maandlange toer in die Kaap, die Oranje Rivier gaan roei op die grens van Namibia. “Die liedjie gaan oor die hindernisse wat in die lewe oor jou pad kom en jy weet nooit regtig waarheen jy oppad is nie, maar jy het ‘n idee en ‘n visie waarheen jy moet gaan. Jy vertrou dit is mooi aan die ander kant of dat jou moeite en harde werk die sout werd gaan wees,” vertel Mjön.

    Saarkie - River Blues

    ’Ons het die 5-dag roei opsie gekies en het langs die rivier geslaap vir 4 nagte. Dit was ongelooflik warm en elke oggend omtrent 05h00 begin met ontbyt en 06h00 was ons op die water. Ons het in totaal 50km geroei. Ons het ongelooflike mense ontmoet en in die aande om die kampvuur gesit en gesels en gesing. Dit was ‘n belewenis. Die eerste 2 dae het ons baie wind van vooraf gekry en ons het nogal gesukkel en hard gewerk om iewers uit te kom.  Ons het geen idee gehad waarnatoe ons roei nie en hoe lank ons elke dag gaan roei nie. Ons het net geweet ons moet roei en ons moet onsself geniet in die proses,” voeg sy by.

    “Almal het mense nodig in die lewe wat jou help roei of ondersteun, of dit jou ouers, jou diere, vriende of lewensmaat is. Die lewe gaan soms soos ‘n opdraande pad voel, maar wanneer jy aan die anderkant aankom, was dit tòg die moeite werd. So hou moed, want jy sal nooit ‘n roete gegee word wat jy nie kan aanpak nie,” sluit sy af.

    ‘n Musiekvideo van  “River Blues” wat deur Mjön (Girl With Hat Productions) vervaardig is, is ook saam met die liedjie uitgereik. Mjön vertel dat die video bestaan uit fotos en videos van hulle ervarings op die Oranje Rivier. Herinneringe, die wonderlike mense wat hulle ontmoet het, plaaslik en internasionaal.

    Jy kan “River Blues” stroom / aflaai op Spotify en Apple Music.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • The Bottom Barrel Blues Band release new single: “Lockdown Blues”
    • Deon Meiring Stel Nuwe EP Bekend: “Gebede En Briewe”
    • Frieda van den Heever stel haar debuutalbum bekend
    • Saarkie reik nuwe enkelsnit uit: “Reënweer”

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    NetfloristOfferforge

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Pretoria River Blues Saarkie South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleSewevoet Reik Nuwe Enkelsnit en Musiekvideo Uit
    Next Article Sean Watson included in Billboard Power Player List
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read7 Views
    Van Pletzen en Sossi
    March 26, 2026

    Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    3 Mins Read18 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Majozi
    April 8, 2026

    Majozi Releases New EP: “Flannel Music”

    3 Mins Read18 Views
    Pops Mohamed
    April 8, 2026

    Posthumous Pops Mohamed Album Released

    4 Mins Read16 Views
    Webtickets
    April 6, 2026

    Webtickets Plugs South African Live Shows Into Spotify Discovery

    4 Mins Read24 Views
    Goeters Om Te Doen
    ULTRA South Africa 2025 Crowd

    ULTRA South Africa 2026

    Boyz II Men South African Tour - May 2026

    Boyz II Men Live in South Africa: May 2026

    Galpalooza 2026

    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA

    Sunset Music Series 2026

    Sunset Music Series 2026: All The Details

    Journey To Jazz Festival

    Journey to Jazz Festival: 30 April – 3 May 2026

    VANFOKKINGTASTIES Featured

    VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

    Kunstenaar Profiele
    Sheron

    Sheron

    Cindy-Louise

    Cindy-Louise

    Ruff Majik

    Ruff Majik

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Onlogies and TomyV
    January 24, 2024

    An Interview With Onlogies and TomyV

    11 Mins Read63 Views
    Robbie Wessels en Francois Van Coke
    June 27, 2025

    Francois van Coke & Robbie Wessels Reik “Bokbefok” Uit

    3 Mins Read48 Views
    Gareth Haze
    May 13, 2025

    An Interview With Gareth Haze

    8 Mins Read31 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.