Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»Liam Bosman Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Brief vir jou”

    Liam Bosman Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Brief vir jou”

    Henno KrugerBy Henno Kruger3 Mins Read Music Videos 110 ViewsNovember 24, 2023
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Akteur en nou ook sanger, Liam Bosman het sy debuut enkelsnit, “Brief vir jou” vrygestel. Liam, bekend vir sy rolle in bekende TV reekse en films soos Diepe Waters, Vir Die Voëls, Mooiweer en Warm, Dinge van ’n Kind, Doop en vele meer, is ook onlangs vereer by die jaarlikse Silwerskermfees met ’n nominasie vir ‘Beste nuweling in ’n telenovela of sepie’ vir sy rol in Diepe Waters.

    NetfloristOfferforge

    “Brief vir jou”, Liam se eerste enkelsnit, is in September vanjaar geskryf. Alhoewel hy as kind kitaarlesse vir ’n wyle geneem het en in ’n musikale huis omring deur die klanke van Neil Diamond, Pink Floyd en Eric Clapton groot geword het, het hy nooit gedink sy stem is gepas vir professionele sang nie. Dit was eers na sy beste vriend hom aangemoedig het om sang verder te verken, dat hy een dag na werk besluit het om studios in Johannesburg te ‘google’ en die bal aan die rol te sit.

    Liam Bosman

    “Brief vir jou” is by High Seas Studios deur Jacques Du Plessisopgeneem en vervaardig. Liam het die kitaar en lirieke neergelê, en toe saam met Jacques aan die algehele produksie van die liedjie begin werk en idees en bykomende melodieë begin spoeg en plak. Die eindresultaat: “Brief vir jou” – ’n liedjie geïnspireer deur persoonlike verhoudings en ervaringe wat gevoelens van nostalgie en verlore herinneringe by luisteraars ontlok.

    Liam Bosman lewer kommentaar op “Brief vir jou”

    “Ons is geneig om altyd mense met wie ons verhoudinge mee gehad het, te romantiseer in die vorm van drome en dowwe herinneringe. Ons onthou altyd mense wie ons mis as perfek, al was dit nie in realiteit die waarheid nie.” 

    Die video vir “Brief vir jou” is in November in Kaapstad geskiet en Daniel Lasker het saam met Liam Bosman die regie van die video behartig. Liam het self die redigering van die video gedoen omdat hy beheer wou uitoefen oor die storie en sy visie vir die video.

    Liam Bosman Video

    Liam Bosman vertel ons meer oor die video vir “”Brief vir jou””

    “Ek wou bewustelik nie die aktrise in die video se gesig wys nie, sodat kykers kan projekteer en aan hul eie ervaringe terugdink. Ek wou seker maak elke kyker kan homself or haarself in die video sien. Almal kan aanklank by die liedjie vind, dit is eenvoudig – die idee om mense te onthou as perfek en hulle te mis. Niemand is eintlik perfek nie, maar in ons herinneringe is hulle.” 

    Kyk die video vir “Brief vir jou” hier onder:

    Jy kan Liam Bosman se “Brief vir jou” HIER stroom / aflaai.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Jacobus Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Gat in jou sak”
    • Onike Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Eers Vir My Hou”
    • Zahn Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Geval Vir Jou”
    • Rudi Kleingeld Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Sweef Vir Jou”

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Brief Vir Jou Liam Bosman South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleTHE GOVT. Unleashes “Devil (For Your Cold Shoulder)”
    Next Article Erin Elliot Releases New Single: “Mirror Talk”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    1 Comment

    1. Anonymous on November 25, 2023 9:57 am

      Eks te bang om daana te luister.

      Reply
    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Neville D
    April 10, 2026

    Neville D Reik “Jy Gaan Nog Altyd Wen” Uit

    2 Mins Read11 Views
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read7 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    GAZ
    April 17, 2026

    GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”

    4 Mins Read30 Views
    Kitty Amor
    April 15, 2026

    Kitty Amor Promises Deeply Rooted Audio Journey at ULTRA

    4 Mins Read16 Views
    Teddy Swims
    April 14, 2026

    Teddy Swims Releases New Single: “Mr. Know It All”

    3 Mins Read10 Views
    Goeters Om Te Doen
    The Human League

    The Human League – May 2026 South African Tour

    Galpalooza 2026

    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA

    The Hangout F3st 3 - 25 April 2026 Featured

    The Hangout F3st 3: 25 April 2026

    Bryan Adams - South African Tour in 2026

    Bryan Adams April 2026 South African Tour

    Kirk Whalum - Gauteng Soul and Jazz Concert

    Gauteng Soul and Jazz Concert: 13 June 2026

    Wonderboom

    WONDERboom: Celebrating 30 years with a WONDERFEST

    Kunstenaar Profiele
    Cindy-Louise

    Cindy-Louise

    Francois Van Coke 2 Francois van Coke

    Francois van Coke

    Jack Parow Dans Dans Dans

    Jack Parow

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Pierre Greeff - Liefde By Die Dam 2025
    August 5, 2025

    Liefde by die Dam 2025 Was Een vir die Boeke

    2 Mins Read25 Views
    Jaakie
    October 11, 2025

    ‘n Onderhoud met Jaakie

    5 Mins Read37 Views
    Grammy Awards
    February 3, 2025

    The 67th Grammy Awards: A Complete List of Winners

    9 Mins Read76 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.