Angie oeh is gister (die 14de Augustus 2023) gediagnoseer met stage 4 longkanker. Hierdie is hectic. Sy kort dringend ‘n operasie as ‘n eerste stap om hierdie aaklige deel van haar lewe aan te pak voordat sy kan begin met behandeling vir chemoterapie.
Angie oeh is nie net aan die begin van haar loopbaan nie – sy is nog fokken jonk. Diê Afrikaanse kletsrymer is 24 jaar oud en sy is bitterlik bang. Sy het die volgende gepost op haar sosiale media platforms gisteraand.
“Vandag is ek gediagnosed met stage 4 long kanker. Eks bang. Eks so fokken bang. Elke keer as ek net ‘n klein tydtjie het om te dink huil ek soos n pussy. Hoe de fok gebeur so iets so vinnig sonder dat jy weet of dit voel?”
“Nou is ek so siek. Ek moet iemand vra om vir my n water bottle aan te gee wat reg langs my staan. Eks fokken 24. Ek moet ‘n life changing operation kry en na dit 6 maande se chemo. Ek het nie die emotional gemoed of die geld om die te doen nie. As enige iemand my kan help met iets wat R200 000 gaan kos asb, help my.”
Dis maklik om R200 000 bymekaar te maak vir iemand wat dit brood nodig het. Dis basically 200 mense wat elkeen ‘n R1000 gee, maar enige bedrag (maak nie saak hoe klein dit is nie), kan ‘n moerse verskil maak, so gee asb vir Angie oeh wat jy kan.
Hierdie is nie Angie oeh se eerste geveg met kanker nie. Sy moes ‘n paar jaar terug ‘n operasie kry om kanker uit haar rug te sny, so yes dames en here, hierdie girl kan fight!
Angie oeh se bestuurspan het ‘n Backabuddy campaign opgestel om fondse in te samel
Klik hier om ‘n donasie te maak. Onthou: elke sent tel, Dit maak nie saak wat de moer jy van haar tattoos of musiek dink nie, die girl het ons hulp nodig, so kom ons help haar!
Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.
To stay in the loop with all things SA Music, subscribe to our newsletter or join our WhatsApp Community.
If you like what we're doing for the SA Music Scene, feel free to buy us a coffee!
If you're looking for something to do, check out our SA Gig Guide. Alternatively. feel free to check out our Featured Posts or scroll down to see a list of related posts.
Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify or YouTube Music. These playlists are updated regularly.
Feel free to follow @hennokruger on TikTok or subscribe to SA Music Zone on YouTube.
If you're looking for the latest entertainment news, check out Running Wolf's Rant.
Feeling factual? Check out Interesting Facts.