Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music News»Sewevoet Stel Nuwe Album Vry: “Donker Uur”

    Sewevoet Stel Nuwe Album Vry: “Donker Uur”

    Henno KrugerBy Henno Kruger2 Mins Read Music News 9 ViewsOctober 15, 2021
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Vandag word Sewevoet se tweede album, naamlik Donker Uur vrygstel en is nou beskikbaar op alle aanlynplatforms. Jy word terug gevoer na ’n tyd wat ver weg voel; ’n klank so teen die graan van die struktuur, so vars en op die randjie van die afgrond waar normaal eindig. Sewevoet is presies dit: Kraakvars met klanke wat beweeg in leë spasies saam met ’n boodskap wat verdwaal in jou denke.

    NetfloristOfferforge

    Meer inligting oor Sewevoet

    Sewevoet is die breinkind van JP Rossouw en Donker Uur, die album, is by Sunset Recording Studios in Stellenbosch opgeneem met Jurgen von Wechmar aan die stuur van produksie. Met die onsekerheid wat met 2020 gepaard gegaan het as inspirasie, vertel die album ook die storie van JP se eie lewe oor die laaste  paar jaar en sy strewe na geluk en soektog na lig gedurende moeilike tye.

    Sewevoet

    Na drie jaar van duistere tye en geen musiek, het JP die nietigheid van die lewe besef en besluit dit is weer tyd om die kitaar op te tel en die musiek het weer terug gekom. Saam met elke liedjie op die album, kom daar ’n diep storie wat gepaardgaande emosies wakker maak in die luisteraar. ‘Voetspore’ vertel die storie van aanvaarding wanneer lewenshoofstukke afgehandel en volbring word.

    ‘Donker Uur’ vang die onstuimigheid van die huidige tye vas, ‘Bouvallig’ beskryf hoe verniel die mensdom is en ‘Maak Sekondes Tel’ vang die verganklikheid van die lewe vas, terwyl ‘Reënboog’ en ‘Breinoog Meisiekind’ weer hoop bring.

    Sewevoet

    “Ons is maar voetspore in die sand; watter spore wil jy los?”

    Donker Uur, die album, weerspieël die bekende ritmiese klanke van Sewevoet met drywende kitaar melodieë en diep, beskrywende lirieke. ’n Album gemaak vir enige iemand wat hom of haar in onsekerheid bevind en opsoek is na die lig.

    Die album is in samewerking met Vinnie Henrico op dromme, Denny Lalouette op baskitaar, Hiram Koopman op saxofoon, Grandal Vlotman op klawerbord, Jared Gunston op hoofkitaar en Melissa van der Spuy op agtergrondsang. Aanhangers kan ook uitsien na nog vele meer van Sewevoet met Donker Uur as nuutste enkelsnit, en ’n splinternuwe EP oppad in 2022.

    Jy kan Donker Uur HIER luister / aflaai.

    Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Sewevoet Reik Nuwe Enkelsnit en Musiekvideo Uit
    • Fokofpolisiekar reik “Dans deur die donker” album uit
    • Neil Sandilands stel nuwe album vry: “Land & Sand”
    • Jako Meyer stel nuwe enkelsnit vry: “Oor My Voete Val”

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify.

    Get Factual

    Loading posts...
    Afrikaans Donker Uur Sewevoet South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleZaan Sonnekus Reik “Zonneblom” (Sy Debuut Album) Uit
    Next Article Ross Harding reveals stunning video for “Resurrection”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Amanda Luca
    January 8, 2026

    Amanda Luca verken hart en hemelruim met haar debuut-EP

    3 Mins Read47 Views
    Christian John
    December 17, 2025

    Stiaan Reynierse vier `n belangrike mylpaal met “Sewe”

    3 Mins Read24 Views
    Vrede
    December 15, 2025

    Vrede Bring ‘n Nuwe Enkelsnit “Huistoe”

    3 Mins Read24 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Calabash South Africa Cancelled Featured Calabash South Africa 2026 Cancelled
    January 14, 2026

    Calabash South Africa 2026 Cancelled

    2 Mins Read164 Views
    Major Lazer
    January 13, 2026

    Major Lazer Drops 10-Year Anniversary ‘Lean On’ EP

    3 Mins Read18 Views
    Ruff Majik
    January 6, 2026

    Ruff Majik Releases New Single: “Can Of Wyrms”

    3 Mins Read41 Views
    Goeters Om Te Doen
    The Lumineers

    The Lumineers February 2026 South African Tour

    Bryan Adams - South African Tour in 2026

    Bryan Adams April 2026 South African Tour

    P+A+G+E+S

    P+A+G+E+S Album Launch Show: 7 February 2026

    Splashy Fen

    Splashy Fen 2026

    Calum Scott Live

    Calum Scott: January 2026 South African Tour

    Majozi

    Majozi Old School Tri-Nations Tour

    Kunstenaar Profiele
    Rubber Duc

    Rubber Duc

    Jack Parow Dans Dans Dans

    Jack Parow

    Craig Lucas

    Craig Lucas

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Jaakie
    October 11, 2025

    ‘n Onderhoud met Jaakie

    5 Mins Read23 Views
    The Black Cat Bones
    May 2, 2025

    The Black Cat Bones Return With “Something That You Said”

    3 Mins Read48 Views
    Celeste Swift Interview
    August 7, 2025

    An Interview With Celeste Swift

    11 Mins Read36 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.