Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music News»Lucinda Stel Eerste Solo Album Vry: “Uitgeskryf”

    Lucinda Stel Eerste Solo Album Vry: “Uitgeskryf”

    Henno KrugerBy Henno Kruger2 Mins Read Music News 13 ViewsJuly 6, 2021
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Sanger, liedjieskrywer en kunstenaar Lucinda is reeds sedert die ouderdom van 16 bekend as hoofsanger van die Afrikaanse groep, Die Melktert Kommissie. In 2019 het sy saam met Bouwer Bosch ’n EP vrygestel, getitled ‘Waar Die See Die Kus Omhels’, en in 2020 haar eerste solo enkelsnit genaamd ‘Weerloos’.

    NetfloristOfferforge

    Julie 2021 sien haar eerste solo album Uitgeskryf die lig na die vrystelling van die eerste enkelsnit vanaf die album, naamlik “Ons Is Ons” (saam met John-Henry Opperman van Klopjag) in Junie vanjaar.

    Meeste van die liedjies op Uitgeskryf is tussen 2019 en 2020 neer gepen, behalwe ‘Engele Kom’ wat in 2016 geskryf is. Lucinda  het saam met Wesley van der Westhuizen die album vervaardig; ’n bewuste besluit omdat dit vir haar belangrik was om van die begin tot die einde deel van die skeppingsproses te wees. Die album is tussen Februarie en Mei 2021 opgeneem.

    Lucinda Uitgeskryf

    Lucinda vertel ons meer

    “Ek skryf veral in emosioneel moeilike en uitdagende tye. Musiek gee woorde aan dit wat in jou binneste borrel, sonder om dit met enige iemand te bespreek. Die ironie is dat mens dit dan later weer deel met almal. Ek hou van die idee daarvan. Dit help my genees, en na genesing kan mens dit weg gee en moontlik ander help wat met dieselfde dinge worstel.”

    Uitgeskryf bied aan aanhangers ’n eerlike blik op wie Lucinda vandag is met ’n mengsel van sagte en opgewekte musiek en persoonlike lirieke. Met ‘introspeksie’ as die hooftema van die album, het Lucinda die afgelope twee jaar alles wat sy in haarself ondersoek het, neergeskryf in gedigte of stories of liedjies. Skryf skep afstand tussen jou gedagtes en dit wat jou pla, en uit sinne kom sin, en dan vir Lucinda, sing.

    Lucinda - Uitgeskryf

    Lucinda vertel ons hoe sy liedjies geskryf het vir Uitgeskryf

    “Daar is verskeie stadiums in mens se lewe waar jy nie anders kan as om na binne te kyk nie. Ek voel as die tyd kom kan dit ‘n groot geskenk wees  – dis belangrik om jouself te leer ken. Hoe meer intiem mens kan skryf, hoe meer universeel word jou musiek. Almal kry seer en almal sukkel en almal steek dinge weg en almal hoop en droom. Ek het al die seer en deurmekaar dinge uitgeskryf.”

    Jy kan Uitgeskryf HIER aflaai / stroom.

    Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Lucinda Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Sinne”
    • Lucinda Stel Nuwe Enkelsnit & Video Vry: “Ons Is Ons”
    • Lucinda reik nuwe enkelsnit uit: “Weerloos”
    • Julanie J se eerste Afrikaanse (“Mooi”) is nou beskikbaar

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow check out editor's playlists on Spotify or YouTube.

    Other News

    Loading posts...
    Afrikaans Lucinda South Africa Uitgeskryf
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleTome Releases Debut Single: “Conquer”
    Next Article Cherry Vynil Release New Single: “Lights”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Nicholis Louw
    April 1, 2026

    Nicholis Louw vier liefde en eenvoud met “Ek En Jy”

    4 Mins Read15 Views
    Brandon Miles
    March 31, 2026

    Brandon Miles Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “DNA”

    3 Mins Read6 Views
    Van Pletzen en Sossi
    March 26, 2026

    Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    3 Mins Read17 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Majozi
    April 8, 2026

    Majozi Releases New EP: “Flannel Music”

    3 Mins Read13 Views
    Pops Mohamed
    April 8, 2026

    Posthumous Pops Mohamed Album Released

    4 Mins Read16 Views
    Webtickets
    April 6, 2026

    Webtickets Plugs South African Live Shows Into Spotify Discovery

    4 Mins Read22 Views
    Goeters Om Te Doen
    Sunset Music Series 2026

    Sunset Music Series 2026: All The Details

    ULTRA South Africa 2025 Crowd

    ULTRA South Africa 2026

    Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

    J. Cole South African Tour 2026

    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026

    Capital Craft Beer Festival 2026 Featured Capital Craft Beer Festival 2026

    Capital Craft Beer Festival 2026

    Galpalooza 2026

    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA

    Kunstenaar Profiele
    Cindy-Louise

    Cindy-Louise

    Craig Lucas

    Craig Lucas

    Rubber Duc

    Rubber Duc

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Kenny Hughes An Interview With Kenny Hughes
    January 19, 2024

    An Interview With Kenny Hughes

    6 Mins Read74 Views
    Gareth Haze
    May 13, 2025

    An Interview With Gareth Haze

    8 Mins Read31 Views
    The Color Blew
    February 5, 2024

    An Interview With The Color Blew

    8 Mins Read83 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.