Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music Videos»“Nonnie” vertel Jan Blohm se storie verder

    “Nonnie” vertel Jan Blohm se storie verder

    Henno KrugerBy Henno Kruger2 Mins Read Music Videos 30 ViewsAugust 24, 2021
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Jan Blohm het sy nuwe enkelsnit uitgereik, “Nonnie”, Daar is min musikante wat dit regkry om met die hart te praat soos Jan Blohm. In 2020 het hy ’n konsep-album vrygestel, met die naam Jenny, waarmee hy graag die verhaal wou vertel van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie, De Aar, woon en sedertdien geniet bewonderaars om te hoor hoe dié storie ontvou.

    NetfloristOfferforge

    Met “Nonnie” val ’n volgende deel van hierdie interessante legkaart in plek – Jan verduidelik

    “Nonnie is wat Jenny se ouers haar genoem het en vertel nog ’n stukkie van haar storie. Dit is nog ’n liedjie wat die jongman oorkant die pad vir haar skryf wanneer hy na haar verlang.”

    Jan Blohm - Nonnie

    Die liedjie is deur Blohm en John Masser vervaardig is die produksie is deur Vonk Musiek behartig.

    Volgens hom, is die boodskap agter die vierde vrystelling vanaf sy album dat ’n mens moet vashou aan daai gevoel van eerste liefde

    “Ek voel dat ’n mens altyd kan teruggaan na daardie gevoelens toe en dat dit net vrees vir seerkry is wat jou daarvan weerhou om met die onskuld van ’n kind na liefde te kyk.”

    “Nonnie” volg in die voetspore van “Jenny”, “Ou Karoo” en “Levi Jeans” wat almal bo-aan die treffersparades gekuier het en steeds oor die radio gehoor kan word.

    Jan Blohm draai reeds die Afrikaanse rockwêreld op sy kop sedert hy in 2004 sy debuut gemaak het met sy album, Melkstraat Confessions, en hy het nog geensins opgehou om ’n omwenteling in die musiekbedryf te veroorsaak nie. Met “Nonnie” verstewig hy weereens sy plek in plaaslike musiekharte.

    Jan Blohm Nonnie

    Die musiekvideo, waarvan die bekende beeldhouer, kunstenaar en videograaf – Lionel Smit – die regisseur is, is baie simplisties en gaan oor die verlange wat die storieverteller in die aand ervaar wanneer die lig van Jenny (Nonnie vir haar ouers) se gesin se huis helder deur sy kamervenster skyn en hy nie kan slaap nie.

    “Die liedjie is ook eintlik die punt waar Jenny ’n skrywer raak en ons beeld dit uit in die video,” verklap Jan. “Dit is dus die volgende gedeelte van die storie wat ons in die album vertel.” 

    Kyk die musiekvideo hier onder:

    Jy kan “Nonnie” HIER aflaai  / stroom.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Francois Van Coke & Jan Blohm bring vir ons “Die Toekoms”
    • Jan Blohm reik nuwe enkelsnit uit: “Levi Jeans”
    • Velvetblohm (Jan Blohm & Ryno Velvet) reik debuutalbum uit
    • Gian Groen & Jan Blohm Sing “Vollebors” in Afrikaans

    Like what you do? Buy us a coffee to enable us to bring your more content like this.

    Want to stay in the loop with all things SA Music? Get in the Zone!

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify.

    Other News

    Loading posts...
    Afrikaans Jan Blohm Jenny Nonnie South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleKahn Morbee releases new single: “All The Beauty”
    Next Article Justin Serrao releases new single: “Brand New Day”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Afrikaanse Artikels
    Amanda Luca
    January 8, 2026

    Amanda Luca verken hart en hemelruim met haar debuut-EP

    3 Mins Read50 Views
    Christian John
    December 17, 2025

    Stiaan Reynierse vier `n belangrike mylpaal met “Sewe”

    3 Mins Read24 Views
    Vrede
    December 15, 2025

    Vrede Bring ‘n Nuwe Enkelsnit “Huistoe”

    3 Mins Read24 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Lu'Ah
    January 20, 2026

    Lu’Ah Unveils Releases New Single: “Take Me Away”

    2 Mins Read8 Views
    Charlie Puth - Beat Yourself Up
    January 19, 2026

    Charlie Puth Releases New Single: “Beat Yourself Up”

    3 Mins Read14 Views
    Calabash South Africa Cancelled Featured Calabash South Africa 2026 Cancelled
    January 14, 2026

    Calabash South Africa 2026 Cancelled

    2 Mins Read177 Views
    Goeters Om Te Doen
    Tunde from Lighthouse Family Profile

    Tunde from Lighthouse Family: February 2026 SA Tour

    AmaGroove 2026

    AmaGroove: 22-29 March 2026

    UB40 Feat Ali Campbell SA Tour

    UB40 Featuring Ali Campbell – June 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

    Bryan Adams - South African Tour in 2026

    Bryan Adams April 2026 South African Tour

    Splashy Fen

    Splashy Fen 2026

    Kunstenaar Profiele
    Jack Atlantic

    Jack Atlantic

    We Kill Cowboys

    We Kill Cowboys

    Rubber Duc

    Rubber Duc

    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Michael Ferguson
    December 9, 2025

    An Interview with Michael Ferguson

    7 Mins Read60 Views
    Stephen Gawking with Aewon Wolf and Nathan Blur
    March 5, 2024

    An Interview With Stephen Gawking, Aewon Wolf & Nathan Blur

    11 Mins Read100 Views
    Gareth Haze
    May 13, 2025

    An Interview With Gareth Haze

    8 Mins Read30 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Subscribe to our newsletter

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2026 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.