Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    NetfloristOfferforge
    Follow Us
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Categories
      • Music News
      • Music Videos
      • Interviews
    • Featured Articles
    • Upcoming Events
    • The SA Gig Guide
    • Artist/Band/Group Profiles
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home»Music News»Frans Karoo Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Jou Lewe”

    Frans Karoo Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Jou Lewe”

    Henno KrugerBy Henno Kruger3 Mins Read Music News 26 ViewsJanuary 12, 2023
    Share Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Frans Karoo skop 2023 af met sy vierde enkelsnit ‘Jou Lewe’ en kondig die title en die datum aan van sy debuut Afrikaanse album se vrystelling die maand.

    NetfloristOfferforge

    Frans Karoo het ‘O God‘, ’Die Breils’ en ‘Towerkop’ al klaar vrygstel as snitte van sy debuut album af, wat Woensdag 25 Januarie vrygstel word. Die album is getiteld Braambos Radio en saam met die aankondiging van die album is daar ‘n 4de snit vrygestel, ‘Jou Lewe’. Die Braambos Radio album is ook nou beskikbaar om te pre-save met al 4 snitte te same beskikbaar.

    Voor jy verder lees, pre-save Braambos Radio HIER.

    In geval jy gewonder het, Frans Karoo is ‘n musikant, sanger, skrywer, vuurstoker, danser en frontman van (voormalige) Jet Black Camaro & Gunshot Blue.

    Frans Karoo

    Frans Karoo verduidelik waaroor “Jou Lewe” gaan

    “Aan die een kant is ‘Jou lewe’ semi-biografies. Dit gaan oor my einde. Verskillende maniere hoe die dood aan my deur kom klop het – raai julle maar watter situasies dit was… 

    “Aan die ander kant gaan ‘Jou Lewe’ oor jou. En jou dood. ‘n Tema waarvoor meeste mense bang is en nie hou van om oor te praat nie. Ons bly in ‘n land waar mens daagliks konfronteer word met dood. Of jou eie of ‘n vriend of ‘n famielielid. Jy kan dit nie ontsnap nie.” 

    “Die Samurai het elke dag gemediteer oor hul dood. Elke dag gefokus, gevisualiseer en gemediteer op n ander manier hoe die dood hul kom haal. Vir meeste mense klink die meditasie nie na ‘n lekker speletjie nie. Dis eintlik baie bevrydend.”

    “Maak mens los van vrees. Maak mens so lig soos ‘n veer. Ek doen dit so nou en dan wanneer ek naby aan ‘n saak staan en nie die boom van die bas kan onderskei nie. Dit werk elke keer. Die geheim van die betekenis van ‘Jou Lewe’ is opgesluit in die laaste frase van die laaste vers: ‘wat gaan jy doen as jy ‘n 2de kans kry’. In ‘n neutedop, ‘Jou Lewe’ gaan oor dankbaarheid.”

    Kyk die lirieke video vir “Jou Lewe” HIER.

    Express VPN

    Hoekom het Frans Karoo sy debuut album ‘Braambos Radio’ genoem en wat beteken die album titel vir hom?

    “Braambos radio verwys in die eerste plek na die brandende braambos in die ou testament in die bybel. Daardie storie in die begin van Eksodus oor die bos wat vlam gevat het (maar nie gebrand het nie) en met Moses praat. Volgens die bybel was dit YHWH (die Amerikaanse indiane praat van Great Mystery as hul na ‘God’ verwys, ek hou daarvan) wat aan Moses verskyn het met ‘n belangrike boodskap of twee.”

    Frans Karoo - Braambos Radio

    “Volgens ander interpretasies was die brandende braambos ervaring ‘n visioen / hallusinasie wat Moses gesien het omdat hy DMT gerook het. Hoe dit ookal sy, dis ‘n enigmatiese, mistiese en psychedelic storie waarvan ek hou. Braambos radio is enigmatiese, mistiese en psychedelic verhale uitgesaai vanuit my landskap.”

    “Soos die mirage op die horison is dinge nie altyd soos dit beloof het om te wees nie. En die donker van die Karoonag meer verlig as wat verkoop is. Braambos radio is stories vanuit my landskap wat ek self weet nie altyd mooi wat is waarheid of wat is fiksie nie. Wat is ‘hallusinasie’ of wat is ‘realiteit’ nie?” 

    Ek is heel opgewonde oor Frans Karoo se album. Ek gaan defnitief dit deur luister as dit op die 25ste Januarie uitgereik word.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    Related Content:

    • Frans Karoo Stel Debuut Album Vry: “Braambos Radio”
    • Frans Karoo is terug met sy nuuste snit “Towerkop”
    • Jako Meyer Stel “Ek Vier Jou, Ek Groet Jou” Vry
    • Francois van Coke stel “Ek Lewe, ek belowe” musiekvideo vry

    To stay in the loop with all things SA Music, Subscribe to our newsletter.

    Looking for something to do? Check out our Upcoming Events section or the SA Gig Guide.

    Want to explore the SA Music Scene? Check out our Artist/Band/Group Profiles section.

    Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify.

    Get Factual

    Loading posts...
    Braambos Radio Frans Karoo Jou Lewe South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous Article“Blinding Lights” Becomes Spotify’s Most Streamed Song
    Next Article Capture 2023’s Essence with Spotify’s Playlist in a Bottle
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    More Music News
    Babette
    December 3, 2025

    Babette Releases New Single: “Hey Jack”

    2 Mins Read20 Views
    Temple Boys CPT
    December 3, 2025

    Temple Boys CPT Return With New Album: “Ons is Hier”

    3 Mins Read8 Views
    B1DR project - Franco Schoeman
    December 3, 2025

    B1DR Release New Single: “Marula”

    3 Mins Read10 Views
    Categories
    Latest Articles in Other Categories
    Donkerbaai
    December 2, 2025

    Donkerbaai Reik “Ouer Maar nie Wyser nie” Uit

    2 Mins Read5 Views
    Funky Nature
    November 29, 2025

    Funky Nature Release New Single: “Together”

    4 Mins Read7 Views
    Pieter Marcato 1 Pieter Marcato Reik Nuwe Enkelsnit Uit: "Lekker Man"
    November 26, 2025

    Pieter Marcato Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Lekker Man”

    3 Mins Read6 Views
    Stuff To Do
    Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour

    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

    Kirstenbosch Summer Sunset Concerts

    Kirstenbosch Summer Sunset Concerts 2025/2026

    Bryan Adams - South African Tour in 2026

    Bryan Adams April 2026 South African Tour

    ULTRA South Africa 2025 Crowd

    ULTRA South Africa 2026

    Up The Creek Festival

    Up The Creek Festival 2026

    Kirtstenbosch - Mango Groove

    Mango Groove & The Billy Joel Experience: 31 December 2025

    Artist/Band/Group Profiles
    We Kill Cowboys

    We Kill Cowboys

    Ruff Majik

    Ruff Majik

    Cindy-Louise

    Cindy-Louise

    NetfloristOfferforge
    Featured Articles
    Gareth Haze
    May 13, 2025

    An Interview With Gareth Haze

    8 Mins Read26 Views
    Celeste Swift Interview
    August 7, 2025

    An Interview With Celeste Swift

    11 Mins Read34 Views
    The Color Blew
    February 5, 2024

    An Interview With The Color Blew

    8 Mins Read72 Views
    Follow SA Music Zone
    • Facebook
    • Twitter
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    • WhatsApp
    • Spotify
    Recent Comments
    • Devographic Music Agency on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Future Radio Releases New Single: “It’s Not Over”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Jackson Colt on Jackson Colt Releases New Single: “Van Helsing”
    • Devographic Music Agency on Eva Morgan and Stephen Gawking Release “Bubblegum Milkshake”
    Subscribe to Our Newsletter

    GET IN THE ZONE!

    Stay in the loop with all things SA Music!

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2025 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.