Groot Nuus! Francois van Coke & Vriende is terug. Groter en beter as ooit tevore. Nee, regtig. Ons weet ons sê dit elke jaar, maar in 2024 bring ons die absolute all-stars.
Meer inligting oor Francois van Coke & Vriende 2024
Suid-Afrika se grootste arena ROCK show, Francois van Coke & Vriende 2024, sien vir die vyfde keer SunBet, Time Square (Pretoria) se verhoog op Vrydag die 4de Oktober.
Wat maak hierdie show uniek en die grootste aand in SA Rock? Die feit dat al die Vriende op die program al saam met Francois gewerk het en musiek saam met hom vrygestel het.
Karen Zoid is vir die 2de keer weer terug na haar verskyning by die heel eerste Francois van Coke & Vriende konsert in 2018. En, wanneer was die laaste keer wat jy Karen en Francois ‘Toe Vind Ek Jou’ sien saam sing het in ‘n arena?
Daar is baie om na uit te sien op hierdie program vol gunstelinge. So maak seker om jou kaartjies vinnig te kry, aangesien hierdie konsert elke jaar uitverkoop!
2024 se Die Vriende is:
- Die Heuwels Fantasties
- Early B
- Elandré
- Fokofpolisiekar
- Hunter Kennedy
- Jack Parow
- Karen Zoid
- Neon Dreams
- Spoegwolf
- Tasché
Hierdie 120-minute rock skouspel word gedryf deur Francois se band, Die Gevaar.
Hierdie skouspel word aangebied deur AMP Events in vennootskap met Castle Lite, Lift en Jacaranda FM 94.2
Kry jou kaartjies HIER.
Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.
To stay in the loop with all things SA Music, subscribe to our newsletter or join our WhatsApp Community.
If you like what we're doing for the SA Music Scene, feel free to buy us a beer!
If you're looking for something to do, check out our SA Gig Guide. Alternatively. feel free to check out our Featured Posts or scroll down to see a list of related posts.
Want to discover fresh music? Follow our editor's 2024 playlist on Spotify or YouTube Music. These playlists are updated regularly.
Feel free to follow @hennokruger on TikTok or subscribe to SA Music Zone on YouTube.
If you're looking for the latest entertainment news, check out Running Wolf's Rant.
Feeling factual? Check out Interesting Facts.