Close Menu
SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram
    SA Music ZoneSA Music Zone
    • Home
    • Featured
    • Categories
      • Interviews
      • Music News
      • Music Videos
      • Photo Of The Week
    • The SA Gig Guide
    • Buy us a Coffee!
    • Privacy Policy
    • Contact Us
    Subscribe
    SA Music ZoneSA Music Zone
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok WhatsApp YouTube
    Subscribe
    Home » Music News » Arno Carstens Reik Nuwe EP Uit: “Sewe Sakke Hoop”

    Arno Carstens Reik Nuwe EP Uit: “Sewe Sakke Hoop”

    Henno KrugerBy Henno Kruger3 Mins Read Music News 15 ViewsJune 7, 2024
    Share This With Your Friends Facebook Twitter WhatsApp Copy Link

    Goeie nuus! Arno Carstens se langverwagte Afrikaanse EP is nou beskikbaar. Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger se nuutste skepping getiteld Sewe Sakke Hoop, is pas uitgereik.

    NetfloristOfferforge

    Arno Carstens is bekend vir sy evokatiewe en dinamiese musiek en met die nuwe EP, bou hy voort daarop om kragte te bly smee met sy diep Afrikaanse wortels.

    Arno Carstens in 2024

    Die eerste enkelsnit vanaf die EP “Hoe Gaan Dit”, is reeds vroeër vanjaar uitgereik. `n Persoonlike vriend wat landuit is het Carstens geiinspireer om hierdie besonderse liedjie te skryf. “Hoe Gaan Dit” delf in die rou emosies en leemtes wat gelaat word deur vriende wat geëmigreer het.

    Kyk die video vir “Hoe Gaan Dit” hier onder:

    Die gevoel van verlange word raakgevat in die melankoliese melodieë waarin Carsten die redes agter die vriend se vertrek erken, maar tog wel treur oor die afstand wat dit skep. Die tweede enkelsnit “Nagblind”, sal vanaf vandag op radiostasies landwyd gehoor kan word.

    “Nagblind” ondersoek die kompleksiteit van persepsies en die menslike neiging om ten spyte van teenkanting en probleme, altyd hoopvol te bly.

    Kyk die video vir “Nagblind” hier onder:

    Die liedjies op Sewe Sakke Hoop besin tematies oor die globale impak op plaaslike kulture en persoonlike identiteite, en bied musiek as ‘n verenigende en vertroostende teenwoordigheid.

    Elke snit ondersoek die veelvlakkige temas van hoop, veerkragtigheid en die nuanses van menslike verhoudings.

    NetfloristOfferforge

    Van worsteling met die emosionele impak van geliefdes wat in “Hoe Gaan Dit” vertrek om die illusies en realiteite wat ons in “Nagblind” in die gesig staar, te ondersoek, delf elke liedjie in diep persoonlike en kollektiewe ervaringe.

    Die EP raak ook temas van blywende kameraadskap aan, asook die sikliese aard van die lewe se uitdagings en die dringendheid om die lewe in die oomblik te geniet.

    Hierdie stories, geweef deur die klank- en liriek- materiaal van die album, nooi luisteraars uit om na te dink oor hul eie lewens en vertroosting te vind in gedeelde menslike omstandighede.

    Arno Carstens vertel ons meer

    “Sewe Sakke Hoop” is gebore uit ‘n onstuimige agtergrond van globale en plaaslike veranderinge. Dit is ‘n baken van solidariteit, wat ons daaraan herinner dat hoop te midde van die kakofonie die universele taal bly wat vertroosting en begrip bied.”

    Die EP is vervaardig en gemeng in samewerking met noemenswaardige kunstenaars Theo Crous, Fred Den Hartog en Dane Taylor, en die eindresultaat is `n ryk en besonderse soniese ervaring wat die diepte van Carstens se lirieke perfek aanvul.

    Arno Carstens se eerste Afrikaans album Die Aandblom 13 wat in 2016 uitgereik is, is deur sommige kritici as van sy belangrikste werk aangewys. Sewe Sakke Hoop sluit aan by hierdie musikale erfenis reis en luisteraars oud en nuut sal daarby aanklank vind.

    Jy kan Sewe Sakke Hoop op Spotify en ander digitale platforms stroom.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

    To stay in the loop with all things SA Music, Subscribe to our newsletter or if you're looking for something to do, check out our SA Gig Guide.

    If you like what we do and you want to support us, feel free to buy us a coffee!

    Want to discover fresh music? Follow our editor's 2025 playlist on Spotify or YouTube Music. These playlists are updated regularly.

    Living in South Africa and looking for a new smartphone? Check out Mondo Mobile - They partner with major networks to offer competitive deals, making it easy to find affordable options for your connectivity needs.

    RAMFest 2025 Desktop 728 Arno Carstens Reik Nuwe EP Uit: "Sewe Sakke Hoop"
    Afrikaans Arno Carstens Sewe Sakke Hoop South Africa
    Follow us on TikTok Follow us on WhatsApp Follow us on YouTube
    Share. Facebook Twitter WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleThe SaxbyTwins Release New Single: “When I’m With You”
    Next Article Bon Jovi Releases New Album: “Forever”
    Henno Kruger
    • X (Twitter)
    • Instagram

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Related Posts

    Kilian Wes ft Arno Carstens
    By Henno KrugerMay 13, 2024

    Kilian Wes & Arno Carstens Release “Fascinated”

    2 Mins Read10 Views
    Arno Carstens
    By Henno KrugerMarch 1, 2024

    Arno Carstens Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Hoe Gaan Dit”

    2 Mins Read43 Views
    Arno Carstens
    By Henno KrugerDecember 3, 2021

    Arno Carstens Releases 7th Studio Album

    2 Mins Read6 Views
    Francois Van Coke & Arno Carstens
    By Henno KrugerApril 11, 2016

    Francois Van Coke & Arno Carstens Release “Ek Weet Nie” Video

    2 Mins Read10 Views
    Leave A Reply Cancel Reply

    Volg ons
    • Facebook
    • Twitter
    • Pinterest
    • Instagram
    • YouTube
    • WhatsApp
    • TikTok
    • Spotify
    Nog Afrikaanse Artikels
    Tino
    May 17, 2025

    Tino Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Rosie Rosie”

    3 Mins Read11 Views
    Jacobus
    May 16, 2025

    Jacobus Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Gat in jou sak”

    4 Mins Read10 Views
    Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees
    May 15, 2025

    Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees Vier 20 Jaar

    4 Mins Read12 Views
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    Alice Phoebe Lou
    May 19, 2025

    Alice Phoebe Lou Releases New Single: “The Surface”

    3 Mins Read17 Views
    Koki The Mic
    May 17, 2025

    Koki The Mic releases new single: “Ra Tsena”

    2 Mins Read11 Views
    Jann Klose
    May 17, 2025

    Jann Klose releases new single: “When I’m With You”

    2 Mins Read12 Views
    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    Daniel J Dunn Red An Interview With Daniel J Dunn
    February 19, 2024

    An Interview With Daniel J Dunn

    9 Mins Read76 Views
    Kenny Hughes An Interview With Kenny Hughes
    January 19, 2024

    An Interview With Kenny Hughes

    6 Mins Read53 Views
    SAMA 30
    November 4, 2024

    SAMA 30 Winners: The Complete List

    3 Mins Read184 Views
    Teken in op Ons Nuusbrief

    GET IN THE ZONE!

    Stay in the loop with all things SA Music!

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Nuutste Kommentaar
    • David Devo Oosthuizen on The Color Blew Unveil New Single: “Leave”
    • Virgin Music Group South Africa on BabyMomo Drops Amapiano Anthem: “Ngizo Phumelela”
    • David Devo Oosthuizen on Sheron Unveils New Album: “Goodbye My Love”
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok Pinterest YouTube Spotify WhatsApp
    © 2025 SA Music Zone

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.