Hierdie week chat Ilze-Marie en Christo oor die 2012 Huisgenoot Tempo toekennings, lys weereens die land se awesomste gigs en bring hulde aand nog ‘n onlangs oorlede rock legend. Daar word ook gekyk na wat Greenday als in die mou voer… Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 @SAMusicZone Hier is die Greenday song, Oh Love