SamZone Podcast #21 – Beatles, Linkin Park en awesome hackers

Christo en Ilze Marie gesels bietjie oor die week se coolste gigs om by uit te kom, Linkin Park en die Beatles…. en awesome hackers.   Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 @SAMusicZone   Hier’s een van die redes hoekom ons Linkin Park LOVE: