SamZone Podcast #39 – Welkom Terug | Live shows | Pedo Bands 1

Dis ‘n nuwe jaar, obviously, en Ilze Marie is terug na ‘n lekker vakansie. Sy en Christo recap die coolste live shows van die afgelope Desember-tyd, highlight die naweek se gigs you gotta go to en vertel jou van paar skokkende band eskapades…   Hier’s die David Bowie video. Wat dink jy daarvan?   As ...

SamZone Podcast #37 – RS 50 Best Songs | Meatloaf | Nirvana Reunion 2

  Met Ilze-Marie op vakansie, chat Christo de Beer die week saam met Henno Kruger oor Meatloaf Farewells, Nirvana Reunion rumours, Rolling Stone se 50 beste songs van 2012 en meer…   As jy ons op Twitter in die hande wil kry: @HennoKruger @BaasDeBeer @SAMusicZone Soos belowe, hier is die twee videos:    

SamZone Podcast #36 – Grammy Nominations | Bittereinder | Bieber

  Die week is ‘n moet-luister volgepropote geselsie oor als van die Grammy Nominations en Bittereinder se nuwe video, tot Melktert en bieber. As usual bring Ilze-marie en Christo ook vir you die GIGS YOU GOTTA GO TO vir die week, so moenie die een mis nie!   As jy ons op Twitter in die ...

SamZone Podcast #35 – iTunes SA | Synergy 2012 | Muso’s en hul songs

  Ilze-Marie en Christo chat oor stuff waarin jy dalk net belangstel. Van iTunes en Synergy tot gigs en vele meer… Hoe voel songwriters oor songs wat nie kan verdwyn nie?   As jy bietjie wil gaan luister/loer na ‘n goeie nuwe release, gaan na Wikus Botma se Facebook page of Website toe As jy ...

SamZone Podcast #34 – Religious fanatics | Riaan Cruywagen | The Narrow en meer

  Die week raak Christo opgewerk oor Bloem Boere en Ilze Marie probeer hom kalmeer. Verder word gekyk na The Narrow se acoustic album, verskeie awesome gigs en Jako Meyer (Moses Metro Man) se awesome tweet… (En ja, die audio distort bietjie hier en daar, oops) As jy ons beter wil stalk, vind ons op ...

SamZone Podcast #33 – Metallica | Synergy | Supercool(er) | Gigs

  Die week chat Ilze-Marie en Christo oor hoe Linkin Park was en deel ‘n paar gedagtes oor Metallica. Nuwe musiek videos word bespreek, gigs word genoem en ‘n epic tweet word gedeel. Dit alles en nog meer wag vir jou as jy ‘play’ druk. Geniet dit!   Loer na Die Heuwels Fantasties se AWESOME ...

SamZone Podcast #30 – Die Antwoord vs Gaga | Baie Gigs | Kaptein Skuim

  Nadat hul per ongeluk ‘n week gemis het, is Ilze-Marie en Christo terug met allerhande awesome opinies. Of altans, dis wat hul dink. Wat dink jy?   Luister hier na Kaptein Skuim se Afrikaanse weergawe van Gangnam Style: Langarm Style Hier is die nuwe video van Die Antwoord:   Vind ons op twitter: @IlzeMarie1 ...

SamZone Podcast #27 – Dylan, Durban, Dave Matthews and Kinky Robot 1

  Die week gesels Ilze-Marie & Christo oor paar nuwe albums, insluitend Bob Dylan en Kinky Robot. Verder wonder hulle hoekom Durban live musiek haat… Ons probeer die week om die podcast via YouTube te laai. As jy enige gedagtes hieroor het, laat weet ons gerus!   Link na Rolling Stone se artikel oor Durban ...

SamZone Podcast #26 – RIP Freddie | High5 Lentelawaai & Ramfest | Sies Black Keys

  Die week betoon Ilze-Marie en Christo eer aan ‘n legend, vertel jou als van Lentelawaai, hul chat oor Ramfest en vloek die Black Keys…     Op Twitter:  @BaasDeBeer @IlzeMarie1 @SAMusicZone @Ramfest   Dis wat jy kry as jy op Black Keys se official YouTube channel na hul nuutse music video gaan kyk: Jy ...

SamZone Podcast #25 – RHCP, Lentelawaai en Kumbraaiyah! 2

  Rugby, Braai, Red Hot Chili Peppers, Lentelawaai en ander wesome gigs… Die week is Ilze-Marie en Christo weer op hul stukke….  Laat weet ons wat jy dink! Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 @SAMusicZone @BraaiBoy @WatKykJy