Die week gesels Ilze-Marie & Christo oor paar nuwe albums, insluitend Bob Dylan en Kinky Robot. Verder wonder hulle hoekom Durban live musiek haat… Ons probeer die week om die podcast via YouTube te laai. As jy enige gedagtes hieroor het, laat weet ons gerus! Link na Rolling Stone se artikel oor Durban ...