Nadat hul per ongeluk ‘n week gemis het, is Ilze-Marie en Christo terug met allerhande awesome opinies. Of altans, dis wat hul dink. Wat dink jy? Luister hier na Kaptein Skuim se Afrikaanse weergawe van Gangnam Style: Langarm Style Hier is die nuwe video van Die Antwoord: Vind ons op twitter: @IlzeMarie1 ...