SamZone Podcast #24 – SLK, Band Hating, Taking the Piss and World Records

  Die week chat Ilze-Marie & Christo oor paar awesome gigs (die beste is weereens in Pretoria), daar word gefilosofeer oor bands wat gehaat word en die freakishly awesome wêreldrekord wat BraaiBoy gaan opstel. Die nuwe Straatligkinders single word ook gefeature. Laat weet ons bietjie wat dink julle, veral oor die band hating.   Op ...

SamZone Podcast #23 – Oppikoppi Review, Awesome Gigs & Nuwe Venues

  Laasweek was Oppikoppi. Hoe sal ons dan nou nie daaroor kan praat nie? Stem jy saam met wat ons te sê het? Hoe was jou ‘koppi ervaring? Laat ons weet… Verder feauture ons ‘n paar awesome gigs vir die komende naweek, en filosofeer bietjie oor nuwe live music venues.   Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 ...

SamZone Podcast #22 – OPPIKOPPI SPECIAL: 18 Tips, moets, moenies en meer! 3

  Die week se podcast is geheel en al dedicated aan Oppikoppi 18: SweetThing. Ilze-Marie en Christo gee hul top 18 tips & pointers oor hoe om een onvergeetlike Oppikoppi fest te geniet. Wat dink jy hiervan? Het jy nog idees wat jy sal wil bysit? Comment gerus en laat ons weet!   Op Twitter: @BaasDeBeer ...