SamZone Podcast #38 – Mumford skok? | Beste New Years Parties | SamZawards 2012

In die laaste podcast vir 2012 chat Christo met gaste Henno Kruger en Ruan Liebenberg oor die beste new years parties regoor Suid Afrika. Die eerste official SamZawards word ook bekend gemaak. Watter bands het gewen? Wie nie? Laat weet ons of jou opinie verskil van ons s’n… Lekker party op die 31ste! As jy ...

SamZone Podcast #37 – RS 50 Best Songs | Meatloaf | Nirvana Reunion 2

  Met Ilze-Marie op vakansie, chat Christo de Beer die week saam met Henno Kruger oor Meatloaf Farewells, Nirvana Reunion rumours, Rolling Stone se 50 beste songs van 2012 en meer…   As jy ons op Twitter in die hande wil kry: @HennoKruger @BaasDeBeer @SAMusicZone Soos belowe, hier is die twee videos:    

SamZone Podcast #36 – Grammy Nominations | Bittereinder | Bieber

  Die week is ‘n moet-luister volgepropote geselsie oor als van die Grammy Nominations en Bittereinder se nuwe video, tot Melktert en bieber. As usual bring Ilze-marie en Christo ook vir you die GIGS YOU GOTTA GO TO vir die week, so moenie die een mis nie!   As jy ons op Twitter in die ...

SamZone Podcast #35 – iTunes SA | Synergy 2012 | Muso’s en hul songs

  Ilze-Marie en Christo chat oor stuff waarin jy dalk net belangstel. Van iTunes en Synergy tot gigs en vele meer… Hoe voel songwriters oor songs wat nie kan verdwyn nie?   As jy bietjie wil gaan luister/loer na ‘n goeie nuwe release, gaan na Wikus Botma se Facebook page of Website toe As jy ...

SamZone Podcast #34 – Religious fanatics | Riaan Cruywagen | The Narrow en meer

  Die week raak Christo opgewerk oor Bloem Boere en Ilze Marie probeer hom kalmeer. Verder word gekyk na The Narrow se acoustic album, verskeie awesome gigs en Jako Meyer (Moses Metro Man) se awesome tweet… (En ja, die audio distort bietjie hier en daar, oops) As jy ons beter wil stalk, vind ons op ...

SamZone Podcast #29 – Alanis | Gigs | RAMfest | Puke

  Laasweek het Ilze-Marie bietjie sick leave ingesit, maar die twee is terug met nog ‘n podcast vol info oor gigs, chats oor bands en grappies oor Bieber…   Hier is Alanis Morissette met haar rendition van Greenday se Basket Case:   Lug jou opinie oor enigiets wat jy indie podcast gehoor het in die ...

SamZone Podcast #28 – Die Begin | DYOF | Vredefest | Gaga oor Dagga 6

  In week 2 van ons YouTube eksperiment (laat weet ons steeds of jy eerder die podcast op SoundCloud soek as YouTube praat Ilze-Marie en Christo oor die vars klanke van Die Begin, Dance, Your’e on Fire! se nuwe musiek video en hoekom Lady Gaga eintlik gagga is… Hul gee jou ook die skinny op ...

SamZone Podcast #23 – Oppikoppi Review, Awesome Gigs & Nuwe Venues

  Laasweek was Oppikoppi. Hoe sal ons dan nou nie daaroor kan praat nie? Stem jy saam met wat ons te sê het? Hoe was jou ‘koppi ervaring? Laat ons weet… Verder feauture ons ‘n paar awesome gigs vir die komende naweek, en filosofeer bietjie oor nuwe live music venues.   Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 ...

SamZone Podcast #21 – Beatles, Linkin Park en awesome hackers

Christo en Ilze Marie gesels bietjie oor die week se coolste gigs om by uit te kom, Linkin Park en die Beatles…. en awesome hackers.   Op Twitter: @BaasDeBeer @IlzeMarie1 @SAMusicZone   Hier’s een van die redes hoekom ons Linkin Park LOVE:  

SamZone Podcast #14 – Winter, Florence and Tanit Phoenix’ boobs 2

  This week Ilze Marie and Christo have a shocking realisation, they highlight some awesome gigs and chat about 2 fresh music videos. They also realise that their taste in music can save lives. Links to the gigs: Arcade Empire Presents: Tumi with Yesterday’s Pupil, Zaki Ibrahim & Reason with 37MPH Albert Frost at Seaside Blues ...