Die week betoon Ilze-Marie en Christo eer aan ‘n legend, vertel jou als van Lentelawaai, hul chat oor Ramfest en vloek die Black Keys…
Op Twitter: 
@BaasDeBeer
@IlzeMarie1
@SAMusicZone
@Ramfest
Dis wat jy kry as jy op Black Keys se official YouTube channel na hul nuutse music video gaan kyk:
Jy kan wel hier click en gaan loer na die vid (dankie @LlamaOp op twitter)
Enjoyed this post? Subscribe to our RSS feed! You can also follow @samusiczone on Twitter.
